Reuse wildsveiling nou aan!

Wel maak dan gereed vir die Berglandbouvereniging Wildspakket Veiling.

Berglandbouvereniging Wildspakket Veiling

Die Berglandbouvereniging se wildspakket-veiling is nou aan. Daar is baie spesiale aanbiedinge wat jy nie gou weer gaan kry nie. Dit sluit in ‘n hele paar karkasse vir biltong, droeëwors en wildsvleis, ‘n visvangnaweek langs die rivier, sakkies hout en vele meer!

Bie nou by die Berglandbouverening Wildspakket Veiling. Klik hier.

Gaan bie nou, moenie jou kans misloop nie!

Laai die app hier af vir App store of die Play store.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *