Hoe om te wys jy is werklik jammer

Hoe om te wys jy is werklik jammer

Hoe om te wys jy is werklik jammer Foto: Times Magazine

Almal kan foute maak, maar die belangrikste deel is hoe jy opmaak daarvoor. Om net jammer te sê, is soms net eenvoudig nie genoeg nie.

Hier is ’n paar wenke oor hoe jy werklik kan wys jy is jammer:

  • Begin met ’n eerlike gesprek waartydens jy jou foute erken.
  • Moenie verskonings maak nie.
  • Vra om vergifnis.
  • Neem verantwoordelikheid vir wat jy gedoen het.
  • Moenie ander blameer nie.
  • Vra wat jy kan doen om op te maak vir jou fout.
  • Belowe jy sal nie weer dieselfde fout maak nie.
  • Luister na hoe jou fout die ander persoon laat voel het en erken sy/haar gevoelens.
  • Sê jy is jammer en bedoel dit werklik.
  • Wees opreg.
  • Moenie die ander persoon vir jou gedrag blameer nie.
  • Gee vir die persoon spasie as hy of sy dit versoek.
  • Moenie verwag om onmiddellik vergewe te word nie.
  • Leer uit jou foute.
  • Vergewe jouself.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *