Kry hierdie Vrydag ‘n Samsung Galaxy A21S vir net R199 by Cell C Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Cell C Kimberley hierdie Vrydag en kry die Samsung Galaxy A21S vir R199 p.m. vir 24 maande of vir die kontantprys van R6 999 met die Pinnacle 2GB Top Up-dataplan.

Of kry die Samsung Galaxy S21 256GB vir net R799 p.m. vir 24 maande of vir die kontantprys van R19 999 met die Pinnacle 2GB Top Up-dataplan.

Terme en voorwaardes geld.

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die North Cape mall, New Park centre en Kuruman mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.

*advert