Mis jy die grootskerm fliekaande?

Deel hierdie storie / Share this story

Nou is jou kans om n 70” Samsung Ultra 4k slim TV te koop wat jou nie ‘n “arm en ‘n been” gaan kos nie!

Koop die TV voor die 28ste Mei en spaar ‘n volle R4 000. T’s en V’s geld.

Skakel CLR Electrical by 053 831 2010 of 053 833 2013 vir meer inligting of om uit te vind van hulle ander promosies.

Of jy kan hulle besoek by Georgestraat 117.