Besoek dan Mobifix vandag en kry die 4GB Mobile Tipe-C geheuestokkie vir net R80.
Druk eenvoudig die stokkie by jou foon se laaipoort in en kyk dan flieks of musiekvideo’s sonder om enige van jou foon se stoorspasie te gebruik.
Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.
Of skakel hulle nou by 060 557 1486.



