‘Ek wil haar gaan warm hou in daai yskas’ – ma vervals dogter se selfdood
Dit het aan die lig gekom haar ma, Zwanet, het haar dogter se dood vervals, nadat ‘n berig in Rapport verskyn het: “My pa het my nie verkrag nie.”

‘Skyndood’ van Megan Raaths skok meer as 32 000 vroue
’n Nes van leuens is hier oopgekrap nadat Megan Raaths (20) in die media na vore gekom het en gesê het haar pa, Abrie, het haar nié op negejarige ouderdom verkrag nie. Dit het aan die lig gekom haar ma, Zwanet, het haar dogter se dood vervals, nadat ‘n berig in Rapport verskyn het: “My pa het my nie verkrag nie.”
LEES DIE VOLLEDIGE BERIG HIER.
Abrie (46) is in 2012 vier keer lewenslank, met nog 20 jaar, tronk toe gestuur nadat hy skuldig bevind is vir die verkragting van sy eie dogter, Megan, toe sy nege jaar oud was.
Foto’s en Whatsapp-boodskappe





LEES DIE VOLLEDIGE BERIG HIER.
KLIK HIER OM DIE VALS SELFDOODBRIEF TE LEES.
KLIK HIER OM NA DIE VIDEO TE KYK WAT NA MEGAN SE “DOOD” GEMAAK IS