February 25, 2021

Die weer in jou streek vandag

Probeer die naweek afskakel en rus.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag

Vandag is ’n goeie geleentheid om aan jou drome te werk.

Noord-Kaap

Bewolk en baie warm.

Kimberley: 19°C tot 32°C

Vrystaat

Bewolk en warm.

Bloemfontein: 17°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

Pretoria: 17°C tot 28°C

LEES OOK: Krag vir ’n nuwe dag

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm met reën in die oggendure.

Polokwane: 17°C tot 27°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderduie.

Mbombela: 20°C tot 25°C

Oos-Kaap

Bewolk en warm.

Port Elizabeth: 21°C tot 29°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderduie.

George: 19°C tot 27°C

LEES OOK: Koud gebroude koffie vir daardie warm dae

KwaZulu-Natal

Meestal bewolk en warm.

Durban: 22°C tot 29°C

Noordwes

Warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 18°C tot 29°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: