Cell C bied aan Fantastic Friday

Hierdie Vrydag by Cell C is daar verskeie wonderlike dubbelaanbiedings om van te kies.

Dis reg, 2 toestelle en net een prys!

Kry twee Samsung Galaxy A12 Dual Sim 64 GB toestelle vir net R299 of twee LG K22 Dual Sim 32 GB vir net R279!

Hierdie aanbiedings is geldig vanaf 12 to 14 Februarie 2021 en terwyl voorraad hou.

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die North Cape mall, New Park centre en Kuruman mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: