Hoe om die perfekte oorsigafdeling op jou nuwe webtuiste te skryf

Hoe om die perfekte oorsigafdeling op jou nuwe webtuiste te skryf. Foto: Brooke Cagle

Hoe om die perfekte oorsigafdeling op jou nuwe webtuiste te skryf. Foto: Brooke Cagle

Die oorsigbladsy op jou webtuiste bevat ‘n kort storie wat vertel wie jy is en wat jy doen.

Hier is ‘n paar wenke om in gedagte te hou wanneer jy die bladsy skryf:

• Vertel die oorsprong van jou besigheid en waarom jy dit begin het

• Beskryf jou ideale kliënt vir wie jy kan help

• Deel waarvan jy die meeste van jou werk hou

• Sluit ‘n foto van jouself en/of jou span in en ‘n kort biografie oor elkeen

• Jy het ‘n aksieknoppie nodig, dit wil sê waar gaan die besoeker van hierdie bladsy af – na die aanmeldvorm of kontak ons bladsy?

Moenie sleg voel as jy dit meer as een keer oorskryf nie, dit is belangrik om die regte boodskap en al die belangrike inlingting oor te dra.

Het jy enige ander voorstelle? Plaas gerus jou kommentaar hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: