Mobifix bied aan: power banks

Mobifix se nuwe voorraad het gekom!
As jy ‘n nuwe kragtige power bank soek, besoek Mobifix vandag en kry ‘n Hoco J55-power bank, met 10000 mAh vir net R350.
100% van jou geld terug gewaarborg.
Besoek Mobifix op die hoek van Dalham-en Bishopstrate.
Of skakel 060 557 1486.