ROCKET-lugambulans help pasiënte op Orania

‘n ROCKET-lugambulans het vandag twee pasiënte met twee afsonderlike ritte by Orania behandel en na Bloemfontein vervoer.

ROCKET (Rapid On Call Emergency Transport) is in Kimberley gebaseer en maak kwaliteit gesondheidsorg vinnig bekombaar.

Tom Watson en Chris Steward, albei gevorderde lewensondersteuning-paramedici, het die pasiënte behandel. Warren van der Weide, van Cashmere Aviation, het gevlieg.

Bel ROCKET by 087 288 55 55.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: