Bome plant is ’n goeie idee as jy wil help om klimaatsverandering te takel en om die planeet te beskerm, maar die verkeerde boom op die verkeerde plek kan meer skade doen as goed, volgens kenners.
Lees hier vir 10 goue reëls vir boomplanting.
Bron: BBC



