TEXAS. – ’n Dieretuin van hier gee mense nou die kans om ’n bietjie vroegtydige Valentynsdag-wraak te neem deur ’n kokkerot of rot die naam van hulle eks te gee. Dié naamgenote word dan verober deur ’n groter dier.
Lees die volledige berig hier.
Bron: UPI



