February 25, 2021

Vrou hekel lewensgrootte ewebeeld van seun

‘n Vrou het ‘n lewensgrootte ewebeeld van haar seun gehekel nadat hy glo te oud geword het om vertroetel te word.

Haar seun, wat nie meer vertroetel wou word of drukkies uitdeel nie, meen hy is nou te groot daarvoor en dit is toe wat sy ma op die projek besluit het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: