Hoekom dit saak maak as mense jou naam verkeerd uitspreek.

Het jy ’n naam wat baie mense verkeerd sê of skryf? Lag jy dit gewoonlik maar net af? As jou naam heeltyd verkeerd uitgespreek word, weet jy hoe vinnig dit mens kan irriteer. Maar op ’n dieper vlak kan dit ook seermaak of jou onbelangrik laat voel.

Lees die volledige berig hier.

Bron: MSN

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: