Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Bewolk en matig tot warm.

Kimberley: 16°C tot 27°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reën- en donderbuie.

Bloemfontein: 17°C tot 27°C

Gauteng

Bewolk, winderig en koel met verspreide reënbuie.

Pretoria: 17°C tot 22°C

Limpopo

Bewolke en koel tot warm met  verspreide reën- en donderbuie.

Polokwane: 18°C tot 24°C

Mpumalanga

Bewolk en koel met verspreide reën- en donderbuie.

Mbombela: 19°C tot 22°C

Oos-Kaap

Bewolk en koel.

Port Elizabeth: 19°C tot 24°C

Wes-Kaap

Bewolk en warm

George: 16°C tot 27°C

KwaZulu-Natal

Bewolk met verspreide reënbuie.

Durban: 20°C tot 24°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk, winderig en warm met enkele reën- en donderbuie.

Vryburg: 17°C tot 27°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: