Covid-19 in SA: Só lyk die syfers nou

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het gisteraand die nuutste Covid-19-syfers in Suid-Afrika bekendgemaak.

Die infeksiesyfer het met 8 147 gestyg. Daar is nou in totaal 1 412 986 positiewe gevalle van die virus in die land.

Die aantal sterftes weens Covid-19 wat in die land aangemeld is, is 40 874 en 1 230 520 persone is van die virus genees.

Die land se gesondheidspanne kon tot op hede 7 993 126 toetse vir die virus doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: