Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Baie warm. Sonnig en gedeeltelik bewolk

Kimberley: 19°C tot 33°C

Vrystaat

Warm en reënerig.

Bloemfontein: 17°C tot 31°C

Gauteng

Verspreide donderbuie en reën.

Pretoria: 16°C tot 25°C

Limpopo

Reën en donderbuie word voorspel.

Polokwane: 18°C tot 20°C

Mpumalanga

Reën met verspreide donderbuie.

Mbombela: 19°C tot 23°C

Oos-Kaap

Bewolk en reënerig.

Port Elizabeth: 18°C tot 23°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk met ligte reën in die oggend.

George: 13°C tot 21°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en reënerig.

Durban: 19°C tot 27°C

Noordwes

Bewolk en warm.

Vryburg: 20°C tot 34°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: