ORANIA. – Hier is foto’s van die soek-en-reddingspanne wat al van Donderdag af na die vermiste Klarissa Joubert (19) soek.
Joubert, ‘n sielkundestudent, het Donderdagmiddag saam met vriende op binnebande op die rivier gedryf, toe sy afgeval het. Sy is deur die rivier se stroom meegesleur.














