Geluide van ander planeet dalk eersdaags opgeneem

ORLANDO. – Wanneer die drie nuwe sendings na Mars in Februarie plaasvind, is een van die doelwitte om vir die eerste keer ’n opname te maak van hoe dit klink op ander planete.
Lees die volledige berig hier.
Bron: UPI