Wanneer ’n manlike leeu oorneem, maak hy al die welpies dood.
Dit is net een interessante feit wat jy dalk nie geweet het nie. Ons gaan die volgende paar dae elke dag ’n interessante feit met jou deel.
Lees hier vir 100 interessante feite van die wêreld.
Bron: Allthatsinteresting



