Daggagebruik kan moontlik die kans op swangerskap verminder

Deel hierdie storie / Share this story

Vrouens wat dagga gebruik terwyl hulle probeer swanger raak, gaan dalk meer sukkel om swanger te raak as vrouens wat dit nie gebruik nie, het ‘n nuwe studie bevind.


Lees die volledige berig hier.

Bron: MSN