Organiseerders sê Spele sal voortgaan ondanks verhoogde Covid-19 syfers

Deel hierdie storie / Share this story

Tokio 2020-organiseerders sê hulle sal gereed wees om die Olimpiese Spele aan te bied – ten spyte daarvan dat die stad ‘n noodtoestand weens Covid-19 verklaar het.

Die Spele vind nou tussen 23 Julie en 8 Augustus 2021 plaas.

Lees die volledige berig hier.