Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 26 095 positiewe gevalle, waarvan 23 140 van die virus genees is. Daar is 2 541 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 412.



