Mobifix bied aan ‘n multifunksionele IOS-toestel

Deel hierdie storie / Share this story

As jy ‘n 4-in-1 toestel vir jou IOS-toestel soek, besoek Mobifix.

Hierdie toestel laat jou toe om musiek te luister terwyl jou I-phone laai.

Dit kan ook gebruik word as ‘n ringstaander en magnetiese houer vir jou kar.

Besoek Mobifix op die hoek van Dalham-en Bishopstrate.

Of skakel hulle vandag by Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486.