CLR Electrical het dit goed gedink in hierdie moeilike tye om die kersfees vir die kinders van Destiny- kinderhuis op te helder deur vir hulle ‘n TV te skenk.
“Ons hoop dat dit ander besighede sal inspereer om ook te help waar hulle kan.”