- Doen iets waarvan jy hou en wat jy nog altyd wou doen
- Raak ontslae van onnodige gemors in jou huis
- Bel jou langafstand-vriende
- Onthou om aktief te bly deur te oefen of selfs om te gaan stap
- Verken nuwe plekke
- Probeer en eksperimenteer met nuwe resepte
- Neem deel aan ’n werkswinkel van jou keuse
- Leer ’n nuwe vaardigheid aan
- Leer ken jou bure beter
- Spandeer kwaliteit tyd met jou gesin



