April 21, 2021

Mobifix – kry die meeste uit jou Apple met die Dual Lightning Ring Holder

Met die Dual Lightning Ring Holder kan jy ononderbroke vermaak op jou iPhone geniet.

Met hierdie “cool adapter” kan jy jou foon laai, musiek op jou oorfoon luister en terselfdertyd inkomende oproepe en jou klank beheer,
wat dit ‘n elegante Apple-accessory maak!

Dit het ‘n ‘ringhouer’ wat jou help dat jou foon nie uit jou hande sal val nie, en dit kan teen jou magnetiese kar houer ook vasklou.

Bel Mobifix deur 083 325 0577 of stuur hulle ‘n Whatsapp boodskap by 060 557 1486 om een te kry.

Hulle lewer gratis in Kimberley af!

#mobifix #Apple #Kimberley

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: