Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 23 188 positiewe gevalle, waarvan 20 645 van die virus genees is. Daar is 2 165 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan steeds op 306.



