April 18, 2021

Moordverdagte gee homself aan polisie oor

OOS-KAAP. – ’n Man (30) het homself aan die polisie oorgegee vir die vermeende moord op ’n 24-jarige man op 16 Februarie 2020.

Emmanuel September het op 26 November 2020 in die landdroshof in New Brighton op aanklag van moord en regsverydeling verskyn. Hy word tot 3 Desember 2020 in aanhouding gehou vir ’n formele borgtogaansoek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: