January 17, 2021

Escentia – wat jy moet weet van Jasmyn olie

Jasmyn essensiële olie van Escentia is hoogs ontspannend en ruik heerlik sag.

In plekke soos China word Jasmyn essensiële olie traditioneel gebruik om die lyf te detox en om respitoriese- en lewerversteurings te behandel.

Dit is ook gebruik om pyn tydens swangerskap en geboorte te verminder.

Om meer uit te vind besoek hulle webtuiste, Facebook of jy kan hulle e-pos by [email protected]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *