April 21, 2021

Tuisgemaakte kondensmelk – resep

Dié kondensmelk is veel lekkerder as die wat jy in ’n blikkie sal koop!

Bestanddele:

  • 1 koppie poeiermelk, van jou keuse
  •  ⅔  koppie strooisuiker
  •  ⅓ koppie warm water, bietjie warmer as lou
  • 3 eetlepels botter

Metode:

  • Klits baie goed tot gemeng

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: