April 21, 2021

Meghan Markle praat uit oor miskraam

NEW YORK. – Meghan Markle, hertogin van Sussex, wat in 2018 met prins Harry getroud is, het onthul dat sy in Julie ’n miskraam gehad het.

“Ek het geweet toe ek my eersgebore kind vashou, dat ek my tweede verloor.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: