Vodacom-Netwerk gee probleme

Vir die tweede keer in twee weke is daar weer ‘n probleem met Vodacom se sein en sukkel sekere van hulle kliënte geweldig.

Vodacom het op Twitter gesê hulle is bewus van die probleem en hulle tegnici werk hars om die probleem op te los.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *