GAUTENG. – Twee taxi’s het glo weens roekelose bestuur gebots. Na wat berig word, het een taxibestuurder ‘n straat geblok en gesê hy is besig om te staak, terwyl die ander bestuurder besig was om te werk.
Een van die bestuurders kon glo nie ’n geldige rybewys aan metropolisie wys nie.
Twee mense is vir minder ernstige beserings behandel.
Kyk die video hier: https://www.facebook.com/FlyingNewsliveUpdate/videos/364455791320881
Lees meer artikels hier.



