February 28, 2021

Kyk in jou skoene!

Dit is altyd ’n goeie idee om binne-in jou skoene te kyk of hulle selfs uit te skud voordat jy dit aantrek. Hier het een vrou op Facebook haar les geleer, gelukkig sonder om enigiets oor te kom. Sy het ’n slang in haar skoen gekry!

Skoene kan ’n lekker wegkruipplek vir slange, spinnekoppe en selfs skerpioene wees. Maak seker jy kyk eers in jou skoene voordat jy dit aantrek.

Lees meer stories hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: