Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 22 284 positiewe gevalle, waarvan 18 418 van die virus genees is. Daar is 3 569 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 295.



