Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Kimberley: 16°C tot 30°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie oor die suide.

Bloemfontein: 12°C tot 30°C

Gauteng

Baie warm in die noorde, maar gedeeltelik bewolk.

Pretoria: 18°C tot 33°C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm.

Polokwane: 16°C tot 30°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Mbombela: 15°C tot 28°C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit koel wees op plekke langs die kusgebied.

In die oostelike dele sal dit bewolk en koel wees met verspreide donderbuie.

Port Elizabeth: 15°C tot 19°C

Wes-Kaap

Bewolk ek koel.

George: 9°C tot 17°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie.

Durban: 18°C tot 22°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk in die weste met enkele donderbuie.

Vryburg: 15°C tot 34°C