November 23, 2020

Maak reg vir Fantastic Friday by Cell C

Hierdie Vrydag is daar spesiale aanbiedings op die All-In-One-bondels, vir R15 kan jy 120MB data kry met 120MB verniet, 300 Cell-C minutes en 10 any network minutes of vir R35 kan jy 300Mb kry met 300MB verniet, 600 Cell-C minutes en 20 any network minutes.

Daar is ook spesiale aanbiedings op data. Vir net R99 kan jy 10GB totale data kry of vir R149 kan jy 20GB totale data kry.

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die Noord-Kaap mall, New Park centre en Kuruman mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *