Meisie dink slim tydens ontvoeringTania SmithOctober 21, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story RUSTENBURG. – ’n Meisie wat glo ontvoer is, het slim gedink en dit reggekry om van haar ontvoerders te ontsnap. Sy het dit reggekry om uit die voertuig te spring terwyl dit besig was om te ry. Die meisie is ongedeerd. Previous Post ‘Raponsie’ se hare amper 2 m lank Next Post Maak musiek jou ook emosioneel?