Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 19 950 positiewe gevalle, waarvan 16 772 van die virus genees is. Daar is dus 2 928 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 248.



