ICLIX Fibre – spesiale aanbiedings op Fibre

Deel hierdie storie / Share this story

Soek jy ‘n goeie aanbod op fibre?

Besoek ICLIX vandag en kry Openserve fibre met ‘n lynspoed van 20mb/20mb soft-limit uncapped vir net R759 of Frogfoot fibre met ‘n lynspoed van 20mb/20mb soft-limit uncapped vir net R799.

Wanneer jou fibre geaktiveer word, sal jy gefaktureer word teen ‘n afslag. Daar is ‘n eenmalige installasieprys en eenmalige aansluitingsfooi.

Besoek Iclix by Waterbergweg 13, Carters Glen, Kimberley, 8301 of besoek hulle webtuiste by https://iclix.co.za/fibre.php.

Jy kan hulle ook skakel by 053 050 0100