October 28, 2020

Escentia – wat jy nie geweet het van roos- essensiële olie nie

Die roos- essensiële olie kan gebruik word om ontslae te raak van velirritasies, rooiheid op die vel, snye, brandwonde en letsels.

Dit kan ook gebruik word vir ‘n seer keel.

Roos- essensiële olie is ryk in antioksidante en word gebruik vir angs en help mens om rustig te voel.

Daar is verskillende grade vir elke olie. Dus, om uit te vind watter een is die regte een vir jou kontak hulle by [email protected] of besoek hulle Facebook blad hier: https://www.facebook.com/Escentia-Products-173653742695102

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *