By Sanlam besef ons hoe belangrik dit is om jou finansieël voor te berei vir die druk wat kanker kan meebring om sodoende jou toekoms te beveilig.
100% uitbetaling vir alle stadiums van spesifieke aggressiewe kankers asook omvattende dekking vir vele tipes kanker in ‘n vroeë stadium.
Kry behoorlike dekking vanaf net R100 per maand om die finansiële las van kanker te help verlig.
Kontantuitbetalings:
Jy ontvang ‘n enkelbedrag-uitbetaling wat jy kan gebruik om enige kanker verwante uitgawes te dek.
Maak verskuilde koste goed:
Die Sanlam-Kanker voordeel kan help om die koste verbonde aan kankerbehandeling te dek. Hierdie koste kan insluit verblyfkoste, vervoer koste na en van behandelings, spesiale pruike en klere.
Kontak my:
Martha Jansen
Bodley straat 14
New Park
Kimberley
Tel: 053 244 0871



