Indien jy ja geantwoord het, is hierdie essensiële olie vir jou.
Litsea Cubeba, ook bekend as May Chang, word gebruik om porieë te reinig en onsuiwerhede te verwyder.
Dit laat jou gelaat skoner voel en meer gesuiwer.
Dit verbeter slegte spysvertering.en bied beskerming teen bakterieë.
Om meer uit te vind, volg Escentia Products op Facebook of stuur vir hulle ‘n e-pos na [email protected].



