AfriForum het ’n span na Senekal gestuur om die Brendin Horner-hofsaak te ondersteun. Hulle sal na verwagting vandag ’n aantal nuwe stappe in hul aksies teen plaasmoorde aankondig.
Die span van AfriForum op pad Senekal toe. Hulle ry tans in ’n stoet voertuie wat almal na dieselfde plek op pad is.
#BrendinHorner



