Escentia – kry jy gereeld hoofpyn?

Deel hierdie storie / Share this story

As jy gereeld hoofpyn kry, is hierdie essensiële olie vir jou.

Peperment essensiële olie werk goed vir hoofpyn. Al wat jy hoef te doen, is sit ‘n paar druppels op jou kraag of op ‘n sneesdoekie en asem dit in.

Om meer uit te vind, volg Escentia Products op Facebook of stuur vir hulle ‘n e-pos na [email protected].