Country hotels – soek jy iewers om te bly?

Deel hierdie storie / Share this story

Country Hotels, Springbok Inn kan nie wag om jou te verwelkom met ope arms in die Noord-Kaap, in die pragtige natuurskoon soos net die Noord-Kaap dit kan aanbied.

Country Hotels bied jou gemaklike gerief met plattelandse gasvryheid.

 Besoek www.countryhotels.co.za.

Country Hotels in Clanwilliam, Springbok, Vioolsdrif, Pofadder, Kathu, Kuruman, en Calvinia.