KIMBERLEY. – ’n Duisend rand beloning is op die spel vir die persoon wat vir King, ’n pit bull terrier, wat gister uit sy eienaar se erf in Cathedral Peak, Carters Glen, gesteel is, kan terugbring.
Indien jy enige inligting het, skakel asseblief vir Dré by 078 555 0226.



