Hoe kies jy verfkleure? Jy besoek Vermeulens se verf-afdeling waar jy gou en effektief gehelp sal word. Besluit op kleure wat vir jou mooi is en kry eers ’n liter om te gaan toets teen die muur.
Toets altyd op verskillende mure, omdat die lig verskillend val.
Wat wil jy die naweek verf?
Besoek Vermeulens Build It by Georgestraat 35-50 of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.
[su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”42-50 George street, Kimberley, Northern Cape” zoom=”0″ class=””]
[su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”Cnr of Seleke & Seochoareng street, Kimberley, Northern Cape” zoom=”0″ class=””]



